user

Hoërskool Eldoraigne

Primary and Secondary Education

View the employees at

Hoërskool Eldoraigne

Overview

Visie: Hoërskool Eldoraigne se leerlinge is toegerus met lewensvaardighede, kennis en waardes om die uitdagings van die toekoms susksesvol die hoof te bied. Missie: Hoërskool Eldoraigne is ten volle verbind om leerlinge toe te rus deur middel van die verskaffing van gebalanseerde, dinamiese, uitmuntende onderrig, in Afrikaans met lewenswaardes, in vennootskap met alle belangegroepe, deur roepingsbewuste personeel en die effektiewe benutting van hulpbronne.

  • Gauteng Division of the High Court

    Gauteng Division of the High Court, Paul Kruger Street, Tshwane Ward 58, Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, Gauteng, 0126, South Africa

    Get Direction