user

PSG Insure Meesterplan

Insurance

View the employees at

PSG Insure Meesterplan

Overview

PSG Meesterplan is in 1990 as ‘n korttermynversekeringsmakelaar gestig. Ons spesialiseer in persoonlike en kommersiële versekering en is ook geregistreer by die Raad vir Finansiële Dienste (RFD nr 728). Ons bedien ‘n uitgebreide kliëntebasis van meer as 7000 kliënte met trots en uitnemendheid. Ons het ooreenkomste en strategiese vennootskappe in plek met verskeie gevestigde en vooraanstaande onderskrywers. Ons strewe is om te alle tye in vertroulikheid op te tree en almal met waardigheid en respek te hanteer en om waarde tot die lewens van ons kliënte toe te voeg. PSG Meesterplan was established as a short-term insurance broker in 1990. We specialize in personal and commercial insurance and is also registered with the Financial Services Board (FSP No. 728). We serve a wide customer base of over 7000 customers with pride and excellence. We have agreements and strategic partnerships in place with a number of established and leading underwriters. We strive at all times to act in confidence and treat all with dignity and respect and to add value to the lives of our clients.

  • Gauteng Division of the High Court

    Gauteng Division of the High Court, Paul Kruger Street, Tshwane Ward 58, Pretoria, City of Tshwane Metropolitan Municipality, Gauteng, 0126, South Africa

    Get Direction