Die MOS Inisiatief
Education Administration ProgramsView the employees at
Die MOS Inisiatief-
Johandre Visser Learner manager at Die MOS Initiatief
-
City of Cape Town, Western Cape, South Africa
-
Rising Star
Graeme de Bruyn Operasionele bestuurder / Manager of Operations at Die MOS Inisiatief-
Johannesburg Metropolitan Area
-
Rising Star
Roedolf Van Der Westhuizen CA(SA), MCom Tax Uitvoerende Hoof/Chief Executive Officer at Die MOS Inisiatief (Pty) Ltd-
City of Johannesburg, Gauteng, South Africa
-
Rising Star
Overview
The MOS Inisiatief is in the process of setting up a network of sustainable, independent schools with Afrikaans as the single medium of instruction. The initiative aims to ensure that Afrikaans as a medium of instruction and as an academic language do not disappear and that Afrikaans home language speakers (regardless of religion, race or political viewpoints) can also reach their full potential. The schools will be fully inclusive, community-based, affordable, maintaining high academic standards and promoting innovative learning. Ondersteunend tot hierdie inisiatief is MOS Sapiens, waar ons kurrikulum gaan ontwikkel, voortdurend wêreldkundigheid gaan inwin en leer optimaal gaan bevorder. Ons glo dat skoolgaan moet lei tot die aanleer van die regte bevoegdhede wat ons leerders in staat sal stel om te floreer in die onvoorspelbare toekoms verder as die 4de nywerheidsrewolusie. Die MOS Inisiatief is ń privaat maatskappy wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gestig is met die doel om ’n uitnemende, bekostigbare en volhoubare Afrikaanse skolenetwerk daar te stel. Die naam 'Die MOS-inisiatief' verwys na die Moedertaal in Onafhanklike Skole beweging. MOS verwys ook na die “mos” plantjie wat orals groei en met min vogtigheid floreer. MOS is ook ’n integrale deel van die wynmaakproses wat een van Suid Afrika se trotse uitvoerprodukte is. Die naam MOS word ook lekker geassosieer met die unieke Afrikaanse woordjie “mos”. Soos in “Dis mos lekker!”
-