user

Vriende van Landbou™/Friends of Agriculture™

Fundraising
img No Team Available

Overview

Wat beteken dit om ‘n vriend van landbou te wees? Vriende van Landbou wil daarmee die publiek, wat nie noodwendig direk by landbou betrokke is nie, bewus maak van die omstandighede waarin boere werk en ’n netwerk vestig waardeur geld en kundigheid tot die organisasie se ledenetwerk beskikbaar kan raak. Dit word dan tot voordeel van boere gebruik en om hulle onder meer in krisistye by te staan. 1. Plaasveiligheid is ‘n prioriteit 2. Grondsake is belangrik 3. Ons rampfonds ondersteun landbouers in nood 4. Voedselfonds

  • Toyota Stadium

    Toyota Stadium, AT Horak Street, Mangaung Ward 20, Bloemfontein, Mangaung Metropolitan Municipality, Free State, 9301, South Africa

    Get Direction